10 en hulle het die God van Israel gesien.+ En onder sy voete was iets soos ’n plaveisel van saffiervloerstene en soos die hemel self wat reinheid betref.+
2 En kyk! die heerlikheid+ van die God van Israel het uit die ooste gekom,+ en sy stem was soos die stem van baie waters;+ en die aarde het geblink weens sy heerlikheid.+