Esegiël 48:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Dit moet vir die priesters wees, dié wat geheilig is uit die seuns van Sadok,+ wat die verpligting teenoor my nagekom het, wat nie afgedwaal het toe die kinders van Israel afgedwaal het, soos die Leviete afgedwaal het nie.+
11 Dit moet vir die priesters wees, dié wat geheilig is uit die seuns van Sadok,+ wat die verpligting teenoor my nagekom het, wat nie afgedwaal het toe die kinders van Israel afgedwaal het, soos die Leviete afgedwaal het nie.+