Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 23:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Want die profeet sowel as die priester is verontreinig.+ Ook in my huis het ek hulle slegtheid gevind”,+ is die woord van Jehovah.

  • Esegiël 22:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Sy priesters het my wet geweld aangedoen,+ en hulle bly my heiligdomme ontheilig.+ Tussen die heilige en die gewone+ het hulle geen onderskeid gemaak nie,+ en tussen die onreine en die reine het hulle geen verskil bekend gemaak nie,+ en vir my sabbatte het hulle hulle oë verberg,+ en ek word onder hulle ontheilig.+

  • Esegiël 44:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “‘Maar wat die Leviete betref wat ver van my verwyderd geraak het+ toe Israel, wat van my af weggedwaal het, agter hulle drekgode aan gedwaal het, hulle moet ook hulle oortreding dra.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel