Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 14:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 “‘En hulle sal julle beslis vertroos wanneer julle hulle weg en hulle handelinge sien; en julle sal moet weet dat ek nie sonder oorsaak alles gedoen het wat ek daarteen gaan doen nie’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.”+

  • Esegiël 33:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En hulle sal moet weet dat ek Jehovah is wanneer ek die land ’n verlate woesteny maak,+ ja, ’n verwoesting, weens al hulle verfoeilike dinge wat hulle gedoen het.”’+

  • Daniël 9:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En hy het sy woorde uitgevoer wat hy gespreek het teen ons+ en teen ons rigters wat ons gerig het,+ deur groot rampspoed oor ons te bring, sodat daar onder die ganse hemel nie gedoen is wat in Jerusalem gedoen is nie.+

  • Sagaria 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Maar my woorde en my voorskrifte wat ek my knegte, die profete, beveel het,+ het dit julle vaders nie ingehaal nie?’+ Toe het hulle teruggekeer en gesê: ‘Volgens wat Jehovah van die leërs in gedagte gehad het om aan ons te doen,+ volgens ons weë en volgens ons handelinge, so het hy met ons gedoen.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel