Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 18:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Toe het Jehovah gesê: “Die klaaggeroep oor Sodom en Gomorʹra,+ ja, dit is hard, en hulle sonde, ja, dit is baie swaar.+

  • Nehemia 9:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En u is regverdig+ in alles wat oor ons gekom het, want u het getrou+ gehandel, maar dit is ons wat goddeloos gehandel het.+

  • Jeremia 22:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En hulle sal moet sê: “Omdat hulle die verbond van Jehovah hulle God verlaat het+ en hulle voor ander gode neergebuig en hulle gedien het.”’+

  • Esegiël 8:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En hy het verder vir my gesê: “Mensekind, sien jy watter uiters verfoeilike dinge hulle doen,+ die dinge wat die huis van Israel hier doen om my ver van my heiligdom af te laat weggaan?+ En jy sal weer eens uiters verfoeilike dinge sien.”

  • Esegiël 9:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe het hy vir my gesê: “Die oortreding van die huis van Israel en Juda+ is uitermate groot,+ en die land is met bloedvergieting gevul+ en die stad is vol verdorwenheid;+ want hulle het gesê: ‘Jehovah het die land verlaat,+ en Jehovah sien nie.’+

  • Daniël 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Aan u, o Jehovah, behoort die regverdigheid, maar aan ons die skaamte van aangesig soos dit vandag is,+ aan die manne van Juda en aan die inwoners van Jerusalem en aan die hele Israel, dié wat naby is en dié wat ver weg is in al die lande waarheen u hulle verstrooi het weens hulle ontrouheid waarmee hulle teen u gehandel het.+

  • Romeine 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Maar ooreenkomstig jou hardheid+ en onberouvolle hart+ gaar jy vir jou gramskap+ op op die dag van gramskap+ en van die openbaring+ van God se regverdige oordeel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel