Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 17:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 O Jehovah, die hoop van Israel,+ almal wat u verlaat, sal beskaamd gemaak word.+ Dié wat van my afvallig word,+ sal op die aarde opgeskryf word, want hulle het die bron van lewende water, Jehovah, verlaat.+

  • Esegiël 47:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 En geleidelik het hy my teruggebring na die ingang van die Huis,+ en kyk! daar het water+ onder die drumpel van die Huis uitgevloei, ooswaarts,+ want die voorkant van die Huis was na die ooste toe. En die water het van onder afgevloei, van die regterkant van die Huis af, suid van die altaar.

  • Joël 3:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “En in dié dag sal die berge drup van soet wyn,+ en die heuwels sal vloei van melk, en al die stroombeddings van Juda sal vloei van water. En uit die huis van Jehovah sal ’n fontein uitgaan,+ en dit moet die stroomvallei van die Akasiabome natlei.+

  • Openbaring 22:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En hy het my ’n rivier van water van die lewe+ gewys, helder soos kristal, wat uit die troon van God en van die Lam uitvloei,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel