Esegiël 3:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Toe het ek opgestaan en na die valleivlakte uitgegaan, en kyk! die heerlikheid van Jehovah het daar gestaan,+ soos die heerlikheid wat ek by die Kebarrivier gesien het,+ en ek het op my gesig geval.+ Esegiël 8:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En kyk! die heerlikheid van die God van Israel was daar,+ soos die verskyning wat ek in die valleivlakte gesien het. Esegiël 11:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En die gerubs+ het toe hulle vlerke opgelig, en die wiele was reg by hulle,+ en die heerlikheid+ van die God van Israel was oor hulle, van bo af.+
23 Toe het ek opgestaan en na die valleivlakte uitgegaan, en kyk! die heerlikheid van Jehovah het daar gestaan,+ soos die heerlikheid wat ek by die Kebarrivier gesien het,+ en ek het op my gesig geval.+
4 En kyk! die heerlikheid van die God van Israel was daar,+ soos die verskyning wat ek in die valleivlakte gesien het.
22 En die gerubs+ het toe hulle vlerke opgelig, en die wiele was reg by hulle,+ en die heerlikheid+ van die God van Israel was oor hulle, van bo af.+