Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 9:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En wat die heerlikheid van die God van Israel+ betref, dit is opgelig van die gerubs+ waarbo dit was, na die drumpel van die huis,+ en hy het begin roep na die man wat in die linne geklee was,+ aan wie se heupe die sekretaris se inkhoring was.

  • Esegiël 10:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy het die man wat in die linne geklee was,+ aangespreek en gesê: “Gaan in tussen die draaiende wiele,+ onder die gerubs in, en vul die holtes van jou twee hande met vuurkole+ daar tussen die gerubs, en strooi dit oor die stad.”+ Toe het hy voor my oë ingegaan.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel