3 En wat die heerlikheid van die God van Israel+ betref, dit is opgelig van die gerubs+ waarbo dit was, na die drumpel van die huis,+ en hy het begin roep na die man wat in die linne geklee was,+ aan wie se heupe die sekretaris se inkhoring was.
4 En die heerlikheid van Jehovah+ het van die gerubs af opgestyg na die drumpel van die huis, en die huis is geleidelik met die wolk gevul,+ en die voorhof was vol van die glans van die heerlikheid van Jehovah.