Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 44:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Uiteindelik kon Jehovah dit nie meer verdra weens die slegtheid van julle handelinge, weens die verfoeilike dinge wat julle gedoen het nie,+ en daarom het julle land ’n verwoeste plek en ’n voorwerp van verbasing en ’n vervloeking geword, sonder inwoner, soos dit vandag is.+

  • Esegiël 6:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Klap jou hande+ en stamp met jou voet en sê: “Ag!” weens al die growwe verfoeilike dinge van die huis van Israel,+ omdat hulle deur die swaard,+ deur die hongersnood+ en deur die pes sal val.+

  • Esegiël 7:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Nou is die einde oor jou,+ en ek sal my toorn teen jou stuur, en ek sal jou volgens jou weë oordeel+ en al jou verfoeilike dinge oor jou bring.

  • Esegiël 33:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En hulle sal moet weet dat ek Jehovah is wanneer ek die land ’n verlate woesteny maak,+ ja, ’n verwoesting, weens al hulle verfoeilike dinge wat hulle gedoen het.”’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel