Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 25:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Want u het ’n vesting vir die geringe geword, ’n vesting vir die arme in sy benoudheid,+ ’n toevlug teen die reënstorm, ’n skaduwee+ teen die hitte, wanneer die geblaas van die tiranne soos ’n reënstorm teen ’n muur is.

  • Jesaja 27:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Met ’n skrikwekkende kreet sal u daarmee twis wanneer u dit wegstuur. Hy sal dit uitdryf met sy sterk wind op die dag van die oostewind.+

  • Esegiël 38:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En ek sal met hom in die gerig tree,+ met pes+ en met bloed;+ en ’n oorstromende stortreën en haelstene,+ vuur+ en swael sal ek op hom laat reën en op sy krygsbendes en op die baie volke wat saam met hom sal wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel