Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 3:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Ons gaan lê in ons skaamte,+ en ons vernedering bly ons bedek;+ want dit is teen Jehovah ons God wat ons gesondig het,+ ons en ons vaders van ons jeug af en tot vandag toe,+ en ons het die stem van Jehovah ons God nie gehoorsaam nie.”+

  • Esegiël 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En dié uit julle wat ontkom het, sal beslis aan my dink onder die nasies waarheen hulle gevange weggevoer is,+ want ek is gebroke weens hulle hoererende hart wat van my afgewyk het+ en weens hulle oë wat in hoerery agter hulle drekgode aan gaan;+ en hulle sal beslis ’n weersin in hulleself hê weens die slegte dinge wat hulle in al hulle verfoeilike dinge gedoen het.+

  • Esegiël 20:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 En daar sal julle beslis dink aan julle weë+ en al julle handelinge waardeur julle julle verontreinig het,+ en julle sal ’n weersin in julleself hê weens al julle slegte dinge wat julle gedoen het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel