Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 1:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Daarop het die engel van Jehovah vir Eliʹa gesê: “Gaan saam met hom af. Moenie vir hom bang wees nie.”+ En hy het opgestaan en saam met hom na die koning toe afgegaan.

  • Spreuke 29:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Om vir mense te bewe, span ’n strik,+ maar hy wat op Jehovah vertrou, sal beskerm word.+

  • Jeremia 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “En wat jou betref, jy moet jou heupe omgord,+ en jy moet opstaan en vir hulle alles sê wat ek jou beveel. Moenie weens hulle met verskrikking vervul word nie,+ sodat ek jou nie voor hulle met verskrikking vervul nie.

  • Lukas 12:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Verder sê ek vir julle, my vriende:+ Moenie dié vrees wat die liggaam doodmaak en daarna niks meer kan doen nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel