Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 27:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Jehovah is my lig+ en my redding.+

      Vir wie sou ek bang wees?+

      Jehovah is die vesting van my lewe.+

      Wie sou ek vrees?+

  • Jeremia 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “En wat jou betref, jy moet jou heupe omgord,+ en jy moet opstaan en vir hulle alles sê wat ek jou beveel. Moenie weens hulle met verskrikking vervul word nie,+ sodat ek jou nie voor hulle met verskrikking vervul nie.

  • Esegiël 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “En jy, o mensekind, moenie vir hulle bang wees nie;+ en moenie vir hulle woorde bang wees nie, want daar is hardkoppiges+ en dinge wat jou steek,+ en onder skerpioene+ woon jy. Moenie vir hulle woorde bang wees nie,+ en moenie met verskrikking vervul word weens hulle aangesig nie,+ want hulle is ’n opstandige huis.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel