Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 6:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En ek sal julle beslis in die land bring waaromtrent ek my hand in ’n eed+ opgehef het om dit aan Abraham, Isak en Jakob te gee; en ek sal dit inderdaad aan julle as ’n besitting gee.+ Ek is Jehovah.’”+

  • Deuteronomium 32:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 Want ek hef my hand in ’n eed op na die hemel,+

      En ek sê: “So waar as ek tot onbepaalde tyd lewe”,+

  • Esegiël 47:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En julle moet dit beërf, elkeen net soos sy broer, die land waaroor ek my hand in ’n eed opgehef het+ om dit aan julle voorvaders te gee;+ en hierdie land moet julle deur die lot as erfdeel toeval.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel