Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Jy mag jou nie voor hulle neerbuig of laat oorhaal om hulle te dien nie,+ want ek, Jehovah jou God, is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis,+ wat straf vir die oortreding van die vaders oor die kinders bring, oor die derde geslag en oor die vierde geslag, in die geval van dié wat my haat,+

  • Levitikus 19:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Julle moet julle nie tot waardelose gode wend nie,+ en julle mag vir julle geen gegote gode maak nie.+ Ek is Jehovah julle God.

  • Spreuke 28:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Die goddeloses vlug wanneer daar geen agtervolger is nie,+ maar die regverdiges is soos ’n jong leeu wat vol vertroue is.+

  • Handelinge 5:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Petrus en die ander apostels het geantwoord en gesê: “Ons moet eerder aan God as heerser gehoorsaam wees as aan mense.+

  • Hebreërs 11:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 die krag van vuur gestuit het,+ aan die skerpte van die swaard ontkom het,+ uit ’n swak toestand kragtig gemaak is,+ dapper geword het in oorlog,+ die leërs van vreemdelinge op die vlug gejaag het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel