Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 21:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Verwyder die tulband en haal die kroon af.+ Dit sal nie dieselfde wees nie.+ Verhoog wat laag is+ en verlaag die een wat hoog is.+

  • Esegiël 21:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 ’n Puinhoop, ’n puinhoop, ’n puinhoop sal ek dit maak.+ Ook wat dit betref, dit sal beslis niemand s’n word nie totdat hy kom wat die wetlike reg het,+ en ek sal dit aan hom gee.’+

  • Daniël 4:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Terwyl die woord nog in die koning se mond was, het daar ’n stem uit die hemel geval: “Vir jou word daar gesê, o koning Nebukadneʹsar: ‘Die koninkryk het van jou gewyk,+

  • Daniël 5:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Maar toe sy hart hoogmoedig geword en sy gees hom verhard het, sodat hy vermetel gehandel het,+ is hy van die troon van sy koninkryk afgestoot, en sy waardigheid is van hom weggeneem.+

  • Lukas 3:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Ja, die byl lê reeds gereed teen die wortel van die bome; elke boom dan wat nie goeie vrugte voortbring nie, gaan afgekap en in die vuur gegooi word.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel