8 “‘En soos die slegte vye wat te sleg is om te eet,+ ja, só het Jehovah gesê: “So sal ek Sedekiʹa,+ die koning van Juda, maak en sy vorste en die oorblyfsel van Jerusalem wat in hierdie land oorgebly het+ en dié wat in Egipteland woon+—
13 En ek sal beslis my net oor hom uitsprei, en hy sal in my vangnet gevang word;+ en ek sal hom na Babilon bring, na die land van die Galdeërs,+ maar hy sal dit nie sien nie; en daar sal hy sterf.+
37 “Ek, Nebukadneʹsar, loof en verhef en verheerlik nou die Koning van die hemel,+ omdat al sy werke waarheid is en sy weë geregtigheid,+ en omdat hy dié wat in trotsheid wandel, kan verneder.”+
24 en hulle sal deur die skerpte van die swaard val en as gevangenes na al die nasies weggevoer word;+ en Jerusalem sal deur die nasies vertrap word, tot die vasgestelde tye+ van die nasies vervul is.