7 Laat die goddelose sy weg verlaat+ en die slegte mens sy gedagtes;+ en laat hom tot Jehovah terugkeer, wat hom barmhartig sal wees,+ en tot ons God, want hy sal ryklik vergewe.+
21 “‘Wat dan nou ’n goddelose betref, as hy hom afkeer van al sy sondes wat hy gepleeg het+ en hy al my insettinge onderhou en geregtigheid en regverdigheid beoefen,+ sal hy sekerlik bly lewe. Hy sal nie sterf nie.+