Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 21:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 “Het jy gesien hoe Agab hom weens my verneder het?+ Omdat hy hom weens my verneder het, sal ek die rampspoed nie in sy dae bring nie.+ In die dae van sy seun sal ek die rampspoed oor sy huis bring.”+

  • Joël 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Wie weet of hy sal omdraai en spyt voel+ en daarna ’n seën sal agterlaat,+ ’n graanoffer en ’n drankoffer vir Jehovah julle God?

  • Jona 3:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En die ware God het hulle werke gesien,+ dat hulle hulle van hulle slegte weg afgekeer het;+ en toe het die ware God spyt gevoel+ oor die rampspoed wat hy gesê het hy oor hulle sou bring; en hy het dit nie gebring nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel