Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 146:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Die Maker van hemel en aarde,+

      Van die see, en van alles wat in hulle is,+

      Die Een wat waaragtig bly tot onbepaalde tyd,+

  • Jesaja 42:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Só het die ware God, Jehovah, gesê, die Skepper van die hemele+ en die Grootse Uitspanner daarvan;+ die Een wat die aarde+ en die opbrengs+ daarvan uitsprei, die Een wat asem+ aan die mense daarop gee,+ en gees aan dié wat daarop wandel:+

  • Handelinge 4:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Toe hulle dit hoor, het hulle eendragtig die stem tot God verhef+ en gesê:

      “Soewereine+ Heer, u is die Een wat die hemel en die aarde en die see en alles wat in hulle is, gemaak het,+

  • Handelinge 14:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 en gesê het: “Manne, waarom doen julle hierdie dinge? Ons is ook mense+ met dieselfde gebreke+ as julle en maak die goeie nuus aan julle bekend sodat julle julle van hierdie nietige+ dinge tot die lewende God sal keer,+ wat die hemel en die aarde en die see en alles wat in hulle is, gemaak het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel