2 Kronieke 36:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En van die voorwerpe+ van die huis van Jehovah het Nebukadneʹsar+ na Babilon gebring en dit toe in sy paleis in Babilon+ gesit. Jeremia 27:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “Want só het Jehovah van die leërs gesê oor die pilare+ en oor die see+ en oor die waentjies+ en oor die res van die voorwerpe wat in hierdie stad oorgebly het,+
7 En van die voorwerpe+ van die huis van Jehovah het Nebukadneʹsar+ na Babilon gebring en dit toe in sy paleis in Babilon+ gesit.
19 “Want só het Jehovah van die leërs gesê oor die pilare+ en oor die see+ en oor die waentjies+ en oor die res van die voorwerpe wat in hierdie stad oorgebly het,+