Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 37:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 En die redding van die regverdiges kom van Jehovah;+

      Hy is hulle vesting in die tyd van benoudheid.+

  • Psalm 91:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Omdat hy sy geneentheid op my gerig het,+

      Sal ek ook aan hom ontkoming verskaf.+

      Ek sal hom beskerm omdat hy my naam leer ken het.+

  • Psalm 118:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Uit die angswekkende omstandighede het ek Jah aangeroep;+

      Jah het geantwoord en my in ’n ruim plek gestel.+

  • Jesaja 41:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Moenie bang wees nie, want ek is met jou.+ Moenie rondkyk nie, want ek is jou God.+ Ek sal jou versterk.+ Ek sal jou werklik help.+ Ek sal jou werklik stewig vashou met my regterhand+ van regverdigheid.’+

  • Jesaja 43:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 As jy deur die waters trek,+ sal ek met jou wees;+ en deur die riviere, hulle sal jou nie oorstroom nie.+ As jy deur die vuur gaan, sal jy nie geskroei word nie, en ook sal die vlam jou nie brand nie.+

  • 2 Korintiërs 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Uit iets so groot soos die dood het hy ons gered en sal hy ons red;+ en ons hoop is op hom, dat hy ons ook verder sal red.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel