Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 2:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 Gevolglik het die koning Daniël ’n vername man gemaak,+ en hy het hom talle groot geskenke gegee, en hy het hom heerser oor die hele regsgebied van Babilon+ en hoofprefek oor al die wyse manne van Babilon gemaak.

  • Daniël 5:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Die koning het hard uitgeroep dat die besweerders, die Galdeërs en die sterrewiggelaars ingebring moet word.+ Die koning het geantwoord en vir die wyse manne van Babilon gesê: “Enige mens wat hierdie skrif lees en die uitlegging daarvan aan my openbaar—in purper sal hy geklee word,+ met ’n goue ketting om sy nek, en as die derde in die koninkryk sal hy heers.”+

  • Daniël 5:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En ek het omtrent jou gehoor dat jy uitleggings kan verskaf+ en knope kan losmaak. As jy dan nou die skrif kan lees en die uitlegging daarvan aan my bekend kan maak—in purper sal jy geklee word, met ’n goue ketting om jou nek, en as die derde in die koninkryk sal jy heers.”+

  • Daniël 5:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Toe het Belʹsasar bevel gegee, en hulle het Daniël in purper geklee, met ’n goue ketting om sy nek; en hulle het aangaande hom aangekondig dat hy die derde heerser in die koninkryk sou word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel