Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 22:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Uiteindelik het die koning vir Doëg+ gesê: “Draai jy om en val die priesters aan!” Onmiddellik het Doëg, die Edomiet,+ omgedraai en die priesters aangeval en op dié dag vyf-en-tagtig man doodgemaak+ wat ’n linne-efod+ dra.

  • 1 Konings 2:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Toe is daar vir koning Salomo gesê: “Joab het na die tent van Jehovah gevlug, en kyk, hy is langs die altaar.” Daarop het Salomo Benaʹja, die seun van Joʹjada, gestuur en gesê: “Gaan, val hom aan!”+

  • Spreuke 19:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Die woede van ’n koning is ’n gegrom soos dié van ’n jong maanhaarleeu,+ maar sy welwillendheid is soos die dou op die plante.+

  • Spreuke 20:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Die skrikwekkendheid van ’n koning is ’n gegrom soos dié van ’n jong maanhaarleeu.+ Iemand wat sy grimmigheid oor homself bring, sondig teen sy eie siel.+

  • Daniël 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Toe het Nebukadneʹsar, woedend en grimmig,+ gesê dat Sadrag, Mesag en Abedneʹgo+ gebring moet word. Gevolglik is hierdie manne voor die koning gebring.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel