Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 35:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Sê vir dié wat angstig van hart is:+ “Wees sterk.+ Moenie bang wees nie.+ Kyk! Julle God sal kom met wraak,+ ja, God met vergelding.+ Hy sal kom en julle red.”+

  • Haggai 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “‘Maar wees nou sterk, o Serubbaʹbel’, is die woord van Jehovah, ‘en wees sterk,+ o Josua, die seun van Joʹsadak, die hoëpriester.’

      “‘En wees sterk, julle almal, volk van die land’, is die woord van Jehovah, ‘en werk.’+

      “‘Want ek is met julle’,+ is die woord van Jehovah van die leërs.

  • Sagaria 8:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘Laat julle hande sterk wees,+ julle wat in hierdie dae hierdie woorde uit die mond van die profete hoor,+ op die dag waarop die fondament van die huis van Jehovah van die leërs gelê is, sodat die tempel gebou kan word.+

  • 1 Korintiërs 16:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Bly wakker,+ staan vas in die geloof,+ gedra julle soos manne,+ word sterk.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel