Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 4:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En jy moet met hom praat en die woorde in sy mond lê;+ en ek sal met jou mond en sy mond wees,+ en ek sal julle leer wat julle moet doen.+

  • Jesaja 51:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En ek sal my woorde in jou mond lê,+ en met die skaduwee van my hand sal ek jou beslis bedek,+ om die hemel te plant+ en die fondament van die aarde te lê+ en vir Sion te sê: ‘Jy is my volk.’+

  • Esegiël 33:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “En wat jou betref, o mensekind, ’n wag het ek jou vir die huis van Israel gemaak,+ en uit my mond moet jy die woord hoor en hulle namens my waarsku.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel