6 “Hierna het ek gesien, en kyk! ’n ander dier, een soos ’n luiperd,+ maar hy het vier vlerke van ’n voël op sy rug gehad. En die dier het vier koppe gehad,+ en aan hom is daar inderdaad heerskappy gegee.
5 En wat my betref, ek het bly ag gee, en kyk! daar het ’n bokram+ van die sonsondergang af oor die oppervlak van die hele aarde gekom, en hy het nie aan die aarde geraak nie. En die bokram het ’n opvallende horing tussen sy oë gehad.+