18 sodat daar onder julle geen man of vrou of familie of stam mag wees wie se hart vandag van Jehovah ons God afwyk om die gode van dié nasies te gaan dien nie;+ sodat daar onder julle geen wortel mag wees wat die vrug van ’n gifplant en als dra nie.+
7 Want die wingerd+ van Jehovah van die leërs is die huis van Israel, en die manne van Juda is die plantasie waarvoor hy lief was.+ En hy het bly hoop op reg,+ maar kyk! wetsverbreking; op regverdigheid, maar kyk! ’n geskreeu.”+
12 “‘Sal perde op ’n krans hardloop, of sal iemand met beeste daar ploeg? Want julle het geregtigheid in ’n gifplant verander+ en die vrug van regverdigheid in als,