Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 4:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Hieroor sal die land treur,+ en die hemel daar bo sal beslis donker word.+ Dit is omdat ek gespreek het, ek dit oorweeg het, en ek het nie spyt gevoel nie, en ook sal ek nie daarvan afsien nie.+

  • Jeremia 13:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Gee eer aan Jehovah julle God,+ voordat hy dit laat donker word+ en voordat julle voete op die berge in die skemer teen mekaar stamp.+ En julle sal beslis op die lig hoop,+ en hy sal dit diep skaduwee maak;+ hy sal dit in dik donkerheid verander.+

  • Amos 5:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “‘Wee dié wat smag na die dag van Jehovah!+ Wat sal die dag van Jehovah dan vir julle beteken?+ Dit sal duisternis wees en geen lig nie,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel