35 “Wanneer die hemel toegesluit is sodat daar geen reën val nie,+ omdat hulle teen u bly sondig het,+ en hulle na hierdie plek toe bid+ en u naam prys en hulle van hulle sonde afkeer, omdat u hulle bly teister het,+
13 Wanneer ek die hemel toesluit sodat daar geen reën val nie+ en wanneer ek die sprinkane beveel om die land af te eet+ en as ek pes onder my volk stuur,+
6 En ek sal dit iets maak wat vernietig is.+ Dit sal nie gesnoei of geskoffel word nie.+ En doringbosse en onkruid sal daarin opkom;+ en ek sal die wolke beveel om geen reën daarop te laat val nie.+