10 En LAAT twee manne,+ deugniete,+ teenoor hom sit, en laat hulle teen hom getuig+ en sê: ‘Jy het God en die koning vervloek!’+ En BRING hom uit en stenig hom sodat hy sterf.”+
16 En verder het ek onder die son die plek van geregtigheid gesien, waar daar goddeloosheid was, en die plek van regverdigheid, waar daar goddeloosheid was.+
12 Want ek het geweet hoe baie julle opstandige dade+ is en hoe magtig julle sondes is,+ julle wat ’n regverdige vyandiggesind is,+ julle wat swyggeld neem+ en wat armes in die poort weggewys het.+
4 Daarom verloor die wet sy krag en kom die reg nooit te voorskyn nie.+ Omdat die goddelose die regverdige omsingel, daarom kom die reg verdraaid te voorskyn.+