23 In die vyftiende jaar van Amaʹsia, die seun van Joas, die koning van Juda, het Jeroʹbeam,+ die seun van Joas, die koning van Israel, koning geword in Samariʹa, een-en-veertig jaar lank.
10 En Amaʹsia, die priester van Bet-El,+ het na Jeroʹbeam,+ die koning van Israel, gestuur en gesê: “Amos het binne die huis van Israel ’n sameswering teen u gesmee.+ Die land kan nie al sy woorde verdra nie.+