1Die woord van Jehovah+ wat tot Hoseʹa,+ die seun van Beëri, gekom het in die dae+ van Ussiʹa,+ Jotam,+ Agas+ en Hiskiʹa,+ konings van Juda, en in die dae van Jeroʹbeam,+ die seun van Joas,+ die koning van Israel.
1Die woorde van Amos, wat onder die skaapboere uit Tekoʹa+ was, wat hy oor Israel in ’n visioen gesien het+ in die dae van Ussiʹa,+ die koning van Juda, en in die dae van Jeroʹbeam,+ die seun van Joas,+ die koning van Israel, twee jaar voor die aardbewing.+