Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 17:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Selfs Juda het nie die gebooie van Jehovah hulle God onderhou nie,+ maar hulle het gewandel in die insettinge van Israel+ wat hulle gemaak het.

  • Jeremia 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 ‘want my volk het twee slegte dinge gedoen: My, die bron van lewende water,+ het hulle verlaat+ om vir hulle reënputte uit te kap, stukkende reënputte, wat nie die water kan hou nie.’

  • Jeremia 9:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 van Egipte+ en van Juda+ en van Edom+ en van die kinders van Ammon+ en van Moab+ en van almal waarvan die hare aan die slape weggeknip is, wat in die wildernis woon;+ want al die nasies is onbesnede, en die hele huis van Israel is onbesnede van hart.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel