Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 14:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En volke sal hulle neem en hulle na hulle eie plek bring, en die huis van Israel sal hulle vir hulle neem as ’n besitting in die land van Jehovah, as diensknegte en as diensmeisies;+ en hulle sal die gevangenemers+ word van dié wat hulle gevange hou, en hulle sal dié wat hulle gedryf het om te werk,+ in onderworpenheid hê.

  • Esegiël 35:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “Omdat jy gesê het: ‘Hierdie twee nasies en hierdie twee lande—hulle sal myne word, en ons sal beslis albei lande in besit neem’,+ terwyl Jehovah daar was,+

  • Amos 9:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 sodat hulle in besit kan neem wat van Edom oorgebly het,+ en al die nasies oor wie my naam uitgeroep is’,+ is die woord van Jehovah, wat dit doen.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel