Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 34:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Want in die hemel sal my swaard+ beslis drup. Kyk! Op Edom sal dit afkom,+ en op die volk wat in geregtigheid deur my aan vernietiging+ oorgegee is.

  • Esegiël 25:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Ek sal ook my hand teen Edom+ uitsteek en mens en mak dier daaruit uitroei,+ en ek sal dit ’n verwoeste plek maak van Teman+ af, ja, tot by Dedan.+ Deur die swaard sal hulle val.

  • Esegiël 36:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Waarlik, in die vuur van my ywer sal ek spreek+ teen die oorblywendes van die nasies en teen die hele Edom,+ dié wat my land as ’n besitting aan hulleself gegee het met volle blydskap van hart,+ met minagting in die siel,+ ter wille van sy weiveld en die roofgoed.’”’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel