Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het Serubbaʹbel,+ die seun van Sealʹtiël,+ en Jeʹsua,+ die seun van Joʹsadak, opgestaan en die huis van God, wat in Jerusalem was, begin herbou; en saam met hulle was God se profete+ wat hulle gehelp het.

  • Esra 6:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En hulle het hierdie huis voltooi teen die derde dag van die maanmaand Adar,+ dit wil sê in die sesde regeringsjaar van koning Dariʹus.

  • Sagaria 1:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “Daarom, só het Jehovah gesê: ‘“Ek sal beslis met barmhartighede tot Jerusalem terugkeer.+ My huis sal daarin gebou word”,+ is die woord van Jehovah van die leërs, “en ’n meetsnoer sal oor Jerusalem gespan word.”’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel