5 En ek het bly kyk, maar daar was geen helper nie; en ek was verbaas, maar daar was niemand wat steun gebied het nie.+ Daarom het my arm aan my redding verskaf,+ en my woede+ het my ondersteun.
2 Jehovah is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis+ en wraak neem; Jehovah neem wraak+ en is geneig tot woede.+ Jehovah neem wraak op sy teenstanders,+ en hy is gebelg op sy vyande.+