Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 11:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En hy sal beslis ’n baken vir die nasies oprig en die verstrooides van Israel versamel;+ en die verstrooides van Juda sal hy uit die vier uithoeke van die aarde bymekaarmaak.+

  • Jesaja 11:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En daar sal ’n grootpad+ uit Assiʹrië wees vir die oorblyfsel+ van sy volk wat sal oorbly,+ net soos daar een was vir Israel die dag toe hulle uit Egipteland opgetrek het.

  • Jeremia 1:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Hierop het Jehovah vir my gesê: “Vanuit die noorde sal die rampspoed oor al die inwoners van die land losgelaat word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel