Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 28:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En jy moet vir jou broer Aäron heilige klere maak, tot heerlikheid en prag.+

  • Eksodus 28:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 “En vir Aäron se seuns moet jy klere maak,+ en jy moet vir hulle lyfbande maak, en jy moet vir hulle hoofbedekkings+ maak, tot heerlikheid en prag.+

  • Jesaja 61:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Ek sal my vir seker in Jehovah verheug.+ My siel sal bly wees in my God.+ Want hy het my met die klere van redding beklee;+ met die moulose oorkleed van regverdigheid het hy my omhul,+ soos die bruidegom wat, op priesterlike wyse, ’n hooftooisel ombind,+ en soos die bruid wat haar met sierade versier.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel