Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 20:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Onder julle is dit nie so nie;+ maar elkeen wat onder julle groot wil word, moet julle dienaar wees,+

  • Matteus 23:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Elkeen wat hom verhef, sal verneder word,+ en elkeen wat hom verneder, sal verhef word.+

  • Lukas 14:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want elkeen wat hom verhef, sal verneder word, en hy wat hom verneder, sal verhef word.”+

  • Lukas 22:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Julle moet egter nie so wees nie.+ Maar laat hy wat die grootste onder julle is, soos die jongste word,+ en die een wat as die vernaamste optree, soos die een wat dien.+

  • Jakobus 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Verneder julle in die oë van Jehovah,+ en hy sal julle verhef.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel