Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 12:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “‘En dié dag moet vir julle as ’n gedagtenis dien, en julle moet dit in al julle geslagte as ’n fees vir Jehovah vier. As ’n insetting tot onbepaalde tyd moet julle dit vier.

  • Markus 14:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En die pasga+ en die fees+ van die ongesuurde koeke was twee dae later.+ En die hoofpriesters en die skrifgeleerdes het ’n manier gesoek om hom deur ’n slinkse plan gevange te neem en dood te maak;+

  • Lukas 22:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En die fees van die ongesuurde koeke, wat die Pasga genoem word,+ het nader gekom.

  • Johannes 13:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En omdat Jesus voor die fees van die pasga geweet het dat sy uur gekom het+ om uit hierdie wêreld na die Vader toe te gaan,+ het hy, wat dié liefgehad het wat syne was en wat in die wêreld was,+ hulle tot die einde toe liefgehad.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel