18 En die hele berg Siʹnai het gerook,+ omdat Jehovah in vuur daarop neergedaal het;+ en sy rook het bly opstyg soos die rook van ’n droogoond,+ en die hele berg het geweldig gebewe.+
26 Skielik het daar ’n groot aardbewing plaasgevind, sodat die fondamente van die tronk geskud het. Daarbenewens het al die deure oombliklik oopgegaan en het almal se boeie losgeraak.+