57 selfs teenoor haar nageboorte wat tussen haar bene uitkom en teenoor haar kinders wat sy gebaar het,+ want sy sal hulle in die geheim eet by gebrek aan alles weens die beklemming en benoudheid waarmee jou vyand jou in al jou poorte sal insluit.+
19 Want die stem van geweeklaag is uit Sion gehoor:+ “Hoe is ons tog geplunder!+ Hoe het ons ons tog geskaam! Want ons het die land verlaat; want hulle het ons woonplekke weggewerp.”+
44 en hulle sal jou en jou kinders in jou teen die grond verpletter,+ en hulle sal in jou nie ’n klip op ’n klip laat nie,+ omdat jy nie die tyd waarin jy geïnspekteer is,+ onderskei het nie.”