Lukas 13:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Daarbenewens sal daar mense uit oostelike en westelike streke kom, en uit die noorde en die suide,+ en in die koninkryk van God aan tafel gaan.+ Lukas 14:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe een van die medegaste hierdie dinge hoor, het hy vir hom gesê: “Gelukkig is hy wat in die koninkryk van God brood eet.”+
29 Daarbenewens sal daar mense uit oostelike en westelike streke kom, en uit die noorde en die suide,+ en in die koninkryk van God aan tafel gaan.+
15 Toe een van die medegaste hierdie dinge hoor, het hy vir hom gesê: “Gelukkig is hy wat in die koninkryk van God brood eet.”+