Lukas 13:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Daarbenewens sal daar mense uit oostelike en westelike streke kom, en uit die noorde en die suide,+ en in die koninkryk van God aan tafel gaan.+ Openbaring 19:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En hy sê vir my: “Skryf: Gelukkig is dié wat na die aandmaal van die Lam se huwelik+ genooi is.”+ Ook sê hy vir my: “Dit is die waaragtige woorde van God.”+
29 Daarbenewens sal daar mense uit oostelike en westelike streke kom, en uit die noorde en die suide,+ en in die koninkryk van God aan tafel gaan.+
9 En hy sê vir my: “Skryf: Gelukkig is dié wat na die aandmaal van die Lam se huwelik+ genooi is.”+ Ook sê hy vir my: “Dit is die waaragtige woorde van God.”+