Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 14:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe een van die medegaste hierdie dinge hoor, het hy vir hom gesê: “Gelukkig is hy wat in die koninkryk van God brood eet.”+

  • Lukas 22:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 want ek sê vir julle: Ek sal dit nie weer eet totdat dit in die koninkryk van God vervul word nie.”+

  • Handelinge 2:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Want die belofte+ behoort aan julle en julle kinders en aan almal wat ver weg is,+ almal wat Jehovah ons God na hom toe roep.”+

  • Openbaring 5:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En hulle sing ’n nuwe lied+ en sê: “U is waardig om die boekrol te neem en sy seëls oop te maak, want u is geslag, en met u bloed+ het u mense uit elke stam en taal en volk en nasie vir God+ gekoop,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel