14 En jou saad sal beslis soos die stofdeeltjies van die aarde word,+ en jy sal beslis na die weste en na die ooste en na die noorde en na die suide uitbrei,+ en deur middel van jou en deur middel van jou saad sal al die families van die aarde hulleself beslis seën.+
19 En van die sonsondergang af sal hulle die naam van Jehovah begin vrees,+ en van die sonsopgang af sy heerlikheid,+ want hy sal kom soos ’n angswekkende rivier, wat deur die gees van Jehovah voortgedryf is.+