Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 11:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En die wolf sal ’n ruk by die lam bly,+ en die luiperd sal by die boklam gaan lê, en die kalf en die jong maanhaarleeu+ en die vetgevoerde dier almal bymekaar;+ en ’n blote seuntjie sal hulle lei.

  • Jesaja 35:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Die wildernis en die waterlose streek sal jubel,+ en die woestynvlakte sal bly wees en bloei soos die saffraan.+

  • Jesaja 65:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “Want kyk, ek skep nuwe hemele+ en ’n nuwe aarde;+ en die vorige dinge sal nie onthou word nie,+ en ook sal dit nie in die hart opkom nie.+

  • Openbaring 21:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En ek het ’n nuwe hemel+ en ’n nuwe aarde+ gesien; want die vorige hemel+ en die vorige aarde+ het verbygegaan, en die see+ is daar nie meer nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel